| Modulekode | PFO 400 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Professionele ontwikkeling van hoër onderwyspraktisyns. Selfassessering. Ontwikkeling van die volle potensiaal van die praktisyn. Die rol van aksienavorsing. Ontwikkeling van ‘n professionele portefeulje. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App